In haar eie woorde...
Oor Haar
Seker maar tyd om uit die huis uit te kom ne 🙈😂... Niks veel om te se nie.... Single mamma van 2 tieners, nuur oor begin die Kaap onlangs, seker meer as 4 jaar al single. Die lewe is te besig om rekord te hou van tyd. Ek is opsoek na iemand opreg, iemand wat ook nou moeg is om love stories te kyk en te wonder wanneer gebeur daai kak nou met my? Of dalk dink bestaan dit ooit? Iemand wat dalk snags sal uit stap net om vars lug te kry en dan vie minute na die maan kan staar en net na die nag se stilte kan luister en dan verlang na iemand wat jy nie ken nie 😔, Eks te oud vir speletjies, tensy dit in die slaapkamer is 😏 My lewe is besig genoeg, ek kort plesier, geluk, bietjie distraction dalk op n permanente basis.... Kom ons kyk....
Haar Ideale Pasmaat
Sjoe... waar begin n mens..... as ek nou rerig kon kies sou dit wees.... Lank.... middel gebou, Sagte oe.... mooi mond.... mooi hande..... Streng en netjies.... Hou van die buite lewe, maar ook movie nights..... Persoon moenie konsentreer op my uiterlike nie, want dit kan verander, maar n mens se hart praat n ander taal. My kinders bly by my, want ek is die steunpilaar, die gom wat allea bymekaar moet hou.... moes nog altyd sterk staan en wees, so dit kom gemaklik. My kinders kom eerste, altyd.
Maar.... daar kom n tyd in jou lewe wanneer jy net een aand buite staan en na die maan kyk en wonder of daar iemand daar buite is wat dit ook nou doen, iemand wat n skiet gebedtjie op stuur en vir liewe Jesus vra vir sy pot se deksel..... Almal verdien geluk.....
Wat Haar Vriende Sê
Luna2026 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Noordelike Voorstede, Kaapstad & Skiereiland, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
38 | |
Sterreteken: |
Bul | |
Lengte: |
175cm (5' 8.9") | |
Liggaamstipe: |
'n Paar ekstra kilo's | |
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld | |
Haarkleur: |
Donkerbruin | |
Oogkleur: |
Blou-Groen | |
Ras: |
Vra my later | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Oop vir moontlikhede; Langtermyn | |
Het Kinders: |
Ja, bly by my | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Sosiale drinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Bemarking en Verkope | |
Inkomste: |
Solvent |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Enige plek in die Wêreld | ||
Ligging: |
Enige plek in Wes-Kaap, Suid-Afrika | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
30 - 40 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
180cm (5' 10.9") - 210cm (6' 10.7") of langer | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | ||
Uiterlike: |
Bo-gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Donkerbruin; Swart | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Enige | ||
Ander Tale: |
Enige | ||
Geloof: |
Enige | ||
Verhoudingstatus: |
Enige | ||
Het Kinders: |
Enige | ||
Wil Kinders Hê: |
Enige | ||
Daaglikse Dieet: |
Enige | ||
Rookgewoontes: |
Enige | ||
Drinkgewoontes: |
Enige | ||
Geleerdheid: |
Enige | ||
Beroep: |
Enige | ||
Inkomste: |
Enige |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Luna2026 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor haar.


