In haar eie woorde...
Oor Haar
Beskou myself as Vriendelik, behulpsaam, getrou, eerlik - daar is Nie grys nie.. dis with of Swart...
Soek ware liefde , respek en intergriteit.. Ek 15jr Alleen en soek na daai great een Spesiale man.....
Ek verlang Na 'n maatjie- en sielsgenoot Om die laaste deel v ons lewe te geniet...
Hou v Kamp, bos, see, toer...en Saam die son sien ondergaan...
Wil graag iemand leer ken wat TYD het....
Kom ons Kyk of ons Saam Kan lag en laaste jare herinneringe Saam Kan bou..
Tyd Saam spandeer...
Ek het n goeie hart.. Lief vd Here.
Eks onafhanklik..en natuur mens.. soek iemand wat weet hoe Om n vrou te behandel...
Sal graag die "Deep stuff" op jou profile Wil lees... En 'n foto sal waardeer word... En
Soek Nie net long-term of friends Nie...
Haar Ideale Pasmaat
Vriendelike, behulpsaam, getrou, respek Vir ander en maniere het.
Iemand wat belangstel Om my te leer ken, omgee, kwaliteit TYD SAAM....
Hou v Kamp, bos, see, toer..
Kom ons Kyk of Saam kan lag en laaste jare herinneringe Saam Kan bou....
Ek soek iemand met integriteit..
Netjies op homself..
Weet hoe Om n vrou te behandel....
Sal jy dalk die een wees met dieselfde begeertes...
n Handyman....
Sal graag die "Deep stuff" op jou profile Wil lees.....en foto ASB
Wat Haar Vriende Sê
RoosvSaron het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.
Oor Haar
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | |
Ligging: |
Pretoria (Pretoria north), Gauteng, Suid-Afrika | |
Geslag: |
Vroulik | |
Ouderdom: |
63 | |
Sterreteken: |
Maagd | |
Lengte: |
167cm (5' 5.7") | |
Liggaamstipe: |
Gemiddeld | |
Uiterlike: |
Aantreklik | |
Haarkleur: |
Rooibruin | |
Oogkleur: |
Amandelbruin | |
Ras: |
Blank / Kaukasiese | |
Huistaal: |
Afrikaans | |
Ander Tale: |
Engels | |
Geloof: |
Christen / Ander | |
Verhoudingstatus: |
Enkellopend | |
Opsoek na: |
Vriende; Huwelik | |
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | |
Wil Kinders Hê: |
Nee | |
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse | |
Rookgewoontes: |
Nieroker | |
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | |
Geleerdheid: |
Hoërskool | |
Beroep: |
Afgetree | |
Inkomste: |
Genoeg |
Haar Ideale Pasmaat
Land van Oorsprong: |
Suid-Afrika | ||
Ligging: |
Centurion; Pretoria; Magaliesburg (Gauteng, Suid-Afrika) | ||
Geslag: |
Manlik | ||
Ouderdomskaal: |
58 - 66 | ||
Sterreteken: |
Enige | ||
Lengte: |
168cm (5' 6.1") - 190cm (6' 2.8") | ||
Liggaamstipe: |
Gemiddeld; Atleties; Stewig | ||
Uiterlike: |
Skoonheidswenner; Baie Aantreklik; Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik | ||
Haarkleur: |
Enige | ||
Oogkleur: |
Enige | ||
Het 'n Foto: |
Redelik belangrik | ||
Ras: |
Blank / Kaukasiese | ||
Huistaal: |
Afrikaans; Engels | ||
Ander Tale: |
Afrikaans; Engels | ||
Geloof: |
Christen / Protestant; Christen / Ander | ||
Verhoudingstatus: |
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee | ||
Het Kinders: |
Ja, bly nie by my nie | ||
Wil Kinders Hê: |
Nee | ||
Daaglikse Dieet: |
Eet meeste kosse; Eet gesond; Vegetaries; Vegan | ||
Rookgewoontes: |
Nieroker | ||
Drinkgewoontes: |
Niedrinker | ||
Geleerdheid: |
Hoërskool; Tans 'n Universiteit / Kollege Student; 'n Bietjie Universiteit / Kollege; Tegniese Diploma; Associatesgraad; Baccalaureusgraad; Na-graadse kwalifikasie; PhD / Nadoktorale | ||
Beroep: |
Uitvoerende Bestuur / Bestuur; Finansies; Arbeid / Konstruksie; Medies / Tandheelkunde; Afgetree; Tegnies / Wetenskaplik / Ingenieurswese; Landbou | ||
Inkomste: |
Solvent; Genoeg; Gemaklik; Ryk |
- Glad nie belangrik nie
- Effens belangrik
- Redelik belangrik
- Oorwegend belangrik
- Nieonderhandelbaar
Meer Oor Haar
Haarstyl: |
Lank; Reguit |
Sig: |
Ek het perfekte sig |
Gestremdhede: |
Ek het geen |
Liggaamskuns: |
Ek het geen |
Sin vir Humor: |
Bytend |
Intelligensie: |
Straatwys |
Regeer deur: |
Die hart |
Partytjie Gedrag: |
Meng met almal |
Persoonlikheidstrekke: |
Intelligent; Stabiel; Versigtig |
Gewaardeerde Kwaliteite: |
Barmhartigheid; Eerlikheid; Geduld; Getrouheid; Goedhartigheid; Hoop; Humor; Tevredenheid; Vergewend; Vriendelikheid |
Modebewustheid: |
Uniek (Ek is stylvol op my eie manier) |
Gunsteling Kleredrag: |
My betroubare denimbroek |
Gunsteling Kleur: |
Pienk |
Afspraak Aktiwiteite: |
'n Fliek; 'n Piekniek in die park; 'n Sportbyeenkoms bywoon; Aandete by 'n restaurant; Teater toe gaan; Ontmoet vir koffie |
Musiek Voorkeure: |
Country & Western; Gospel / Geestelik; Instrumentaal; Pop / Top 40 |
Lees: |
Dis OK |
Boeke: |
Godsdienstig; Reis; Romanse; Selfhelp; Speurverhale |
TV Gewoontes: |
Ek kyk weekliks 'n paar gunsteling programme |
TV Programme: |
Aksie / Avontuur; Buitelug / Natuurlewe; Dramas; Fliekkanale; Komedie / Sitkom; Kosmaak/Bak; Realiteitsprogramme; Speletjiesprogramme; Sport |
Fliek Voorkeure: |
Aksie; Drama; Komedie; Misterie; Romanties; Westerse |
Belangstellings: |
Bordspeletjies; Breiwerk; Internetbesoeke; Kaartspeletjies; Kookkuns; Naaldwerk; Sing; Tuinmaak |
Sport Betrokkenheid: |
'n Kantlynkyker |
Sport: |
Fietsry; Kampering; Krieket; Motorsport; Rugby; Snorkelduik; Visvang; Ysskaats |
Kook: |
Ek hou nogal van kook |
Kookkuns: |
Kitskos; Kroegetes; Sjinees; Suid-Afrikaans; Thai |
Uiteet: |
Ek eet 'n paar keer per maand uit |
Dieetbeperkings : |
Ek het geen |
Lewenspas: |
Gaan saam met die vloei |
Tyd by die Werk: |
Ek's afgetree |
Tydverdryf keuses: |
Vrywilligheidswerk |
Tyd Aanlyn: |
Een of twee keer per week |
Gebruik Dwelms: |
Nooit |
Familie Grootte: |
Ek het susters |
Familie Nouheid: |
Ons is gemiddeld |
Verhoudingstipes: |
Ek is net enkellopend |
Gewillig Om Te Verhuis: |
Ek sal dit oorweeg |
Diere: |
Ek hou van diere |
Troeteldiere (Hou van): |
Hond(e) |
Afsitters: |
Liggaamsdeurboring(s); Tatoeëermerke |
Godsdienstige Bywoning: |
Een keer per week |
Droomhuis: |
Eko-huis in die bos |
Aftreeplanne: |
Die land deurreis met 'n motorwoning |
Gevoel omtrent die gebruik van DatingBuzz: |
Hoopvol; Opgewonde |
Eerlikheid: |
Uiters |











