Boerboel112

36 – Zeerust, Noord-Wes, Suid-Afrika

0

Boerboel112

36 – Zeerust, Noord-Wes, Suid-Afrika

Ek's n lekker ou .Leer my ken ,jy sal nie spuit wees nie..

Tweerigting Pasmaat

?%

Sluit aan en skep jou gratis profiel vandag nog om te sien hoe goed jy by hom pas, en honderde meer.

Sluit nou aan

Aanlyn: Nou

Verander: Vandag

Selfoonnommer nie geverifieer nie.

In sy eie woorde...

Oor Hom

Ek is saggeaard ,goeie sin vir humor .Geniet dit om saam familie en vriende te kuier.
Hou van die buitelewe ,sal eerder om n kampvuur sit en gesêls as in die huis lê .
Lief vir jag ,visvang en net deur nuwe plekke te sien .Bly op n plaas ,so die stad is nie my ding nie

Sy Ideale Pasmaat

Sy moet liefdevol wees ,oulike geaardheid en vriendelik .Moet kan baie liefde omgee en bederf kan ontvang,want sy gaan dit baie kry..
Sin vir humor hê ,en net ook die buitelewe kan geniet soos ek

Wat Sy Vriende Sê

Boerboel112 het nog nie enige aanbevelings van vriende af nie.

Oor Hom

Land van Oorsprong:
Suid-Afrika
Ligging:
Zeerust, Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Manlik
Ouderdom:
36
Sterreteken:
Kreef
Lengte:
185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Gemiddeld
Haarkleur:
Rooi
Oogkleur:
Blou
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans
Ander Tale:
Vra my later
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend
Opsoek na:
Net aanlynvriende; Aktiwiteitsmaats; Vriende; Oop vir moontlikhede; Korttermyn; Langtermyn; Huwelik
Het Kinders:
Ja, bly by my
Wil Kinders Hê:
Vra my later
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Na-graadse kwalifikasie
Beroep:
Landbou
Inkomste:
Genoeg

Sy Ideale Pasmaat

Land van Oorsprong:
Enige plek in die Wêreld
Ligging:
Enige plek in Noord-Wes, Suid-Afrika
Geslag:
Vroulik
Ouderdomskaal:
25 - 38
Sterreteken:
Enige
Lengte:
150cm (4' 11.1") - 185cm (6' 0.8")
Liggaamstipe:
Gemiddeld
Uiterlike:
Bo-gemiddeld; Gemiddeld; Aantreklik
Haarkleur:
Blond; Rooi; Swart
Oogkleur:
Blou; Bruin; Groen
Het 'n Foto:
Glad nie belangrik nie
Ras:
Blank / Kaukasiese
Huistaal:
Afrikaans; Engels
Ander Tale:
Enige
Geloof:
Christen / Ander
Verhoudingstatus:
Enkellopend; Geskei; Wewenaar / Weduwee
Het Kinders:
Ja, bly nie by my nie; Ja, bly by my; Ja, bly soms by my
Wil Kinders Hê:
Miskien
Daaglikse Dieet:
Eet meeste kosse
Rookgewoontes:
Nieroker; Soms; Gereeld
Drinkgewoontes:
Sosiale drinker
Geleerdheid:
Hoërskool
Beroep:
Enige
Inkomste:
Solvent
  • Glad nie belangrik nie
  • Effens belangrik
  • Redelik belangrik
  • Oorwegend belangrik
  • Nieonderhandelbaar

Meer Oor Hom

Boerboel112 moet nog hierdie afdeling se opsionele vrae beantwoord: meer oor hom.